SAADBEHANDELAAR

Saadbehandeling op ‘n drafstap

  

AgriCAD se elektries aangedrewe saadbehandelaar maak saadbehandeling moeite vry.  Twee modelle is beskikbaar; die ST300 as ‘n onafhanklike masjien en die ST06P vir gebruik saam met saadkratte (Pro Boxes).

Eienskappe

  • 6 ton/uur kapasiteit
  • Nat en droog
  • Eenvoudige kalibrasie
  • 3 stelle pypies vir optimale innokkulant toediening
  • Maklike verskuiwing en vervoer