ROLSIF

Optimaliseer jou sifproses

AgriCAD se GC120 statiese elektriese rolsif is doelgemaak vir die boer wat sy eie silo operasie wil optimaliseer en bied ‘n bekostigbare manier om die graad van jou graan te verhoog!

Die dromspoed en die dromhoek is elektronies verstelbaar. Die siwwe se spesifikasie kan aangepas word na gelang van die kliënt se behoeftes.

Die kapasiteit is 200 ton/uur vir groot materiaal (“standard cleaning/sculping”) en 60 ton/uur vir die kleiner onsuiwerhede (“fine screening”) soos oliesade, ens.