VOERKAR

Maak voergee moeite vry

 

Die AgriCAD voerkar (FC140) is ontwikkel vir boere wat hul eie voere meng en dit moeite vry na silos wil oordra. Dit kan ook aangepas word om voer in troê te plaas. Die voerkar is veral gewild in Afrika lande.

 

Eienskappe

  • 12 000l / 8,5 ton
  • Verstelbare uittaptempo van tot 500 kg/min
  • Reikhoogte van awegaar is 9,5 m (min hoogte van 6.5 m)
  • Trekker grootte is 60+ kW
  • Hidroliese stabiliseringspote
  • Seil standaard

Weegstelsel is opsioneel