SPILPUNTSPOORTOEMAKER

Herstel diepgetrapte spore maklik

Die AgriCAD spilpuntspoortoemaker bied die boer ‘n  bekostigbare oplossing waar diepgetrapte spore maklik herstel kan word.  Spesifiek ontwikkel om aan die Suid Afrikaanse boer se behoeftes te voldoen.  Die PT080 bied die volgende voordele:

 

  • 8 skottels, 4 aan elke kant om grond te kanaliseer
  • Vervangbare skrapers op skottels
  • 450 kg drom met skrapers om grond vas te druk
  • 2.5 m wye V-formasie om grond geleidelik na die spoor te kanaliseer
  • Modulêre ontwerp wat sweissamestellings vervangbaar maak
  • Swaardienslaers
  • AgriCAD sluitstelsel op skottel-aste