SKEURPLOEG REEKS

Rip met groot variasie

Die Suid Afrikaans vervaardigde AgriCAD skeurploeg reeks bied die boer ‘n bekostigbare grond voorbereidings oplossing. Spesifiek ontwikkel om aan die Suid Afrikaanse boer se behoeftes te voldoen, bied die skeurploeg-reeks verskeie praktiese voordele:

Operasioneel

  • 2 of 3 Balk opsie
  • Reguit of gekromde tande
  • 16 – 20kW per tand benodig
  • Aanslaan of aanbout skaar
  • Werksdiepte van 450 mm
  • Tand gesegmenteerd
  • Bespaar brandstof a.g.v. tand ontwerp
  • Bladvere is bedryfleier standaard
  • Roller opsioneel ekstra

Onderhoud

 

  •  Verdubbel leeftyd a.g.v. tipe metaal komponente wat gebruik word
  •  Onderhoudskoste en onderhoudstyd verminder  – vervang beskadigde deel en nie hele tand nie
  • Tand vervanging tot 30% goedkoper as kompeteerders