SAADWA

Vergemaklik saadhantering

  

Die PS04P saadwa is ‘n innoverende produk wat die druk verlig in planttyd en bydra tot die boer se risiko vermindering. Met vier een ton saadkratte wat op ‘n slag gelaai kan word is planter hervulling nou baie meer doeltreffend.

Voordele om die saadwa te gebruik is:

  • Arbeidsbesparing
  • Tydsbeparing a.g.v hanteerbaarheid van kratte
  • Verminder diefstal van saad
  • Beskerming teen pestelensies
  • Beskerming teen die elemente soos reën
  • Saadbeskerming (a.g.v verminderde saadhantering)

Eienskappe

 

  • Laai 4 x 1 ton kratte
  • Verstelbare en beheerbare uitlaaitempo tot 225 kg/min
  • Trekker grootte: 60+ kW
  • Verstelbare teleskopiese uitlaaipyp
  • Maklike onderhoud