PARAPLOUGH

Effektiewe Deurlugting

 

Die AgriCAD Paraplough word gebruik vir effektiewe deurlugting in die veld, met minimale versteuring van die grond profiel. Die spoed van operasie akkumuleer in aansienlike hektare wat per dag gedek word.Die AgriCAD Paraplough word gebruik vir effektiewe deurlugting in die veld, met minimale versteuring van die grond profiel. Die spoed van operasie akkumuleer in aansienlike hektare wat per dag gedek word.

Modelle: RVT11, 11 tand (5m werksweidte)

Implement eienskappe:

• Werksdiepte tot 450mm

• Benodig ±20 kW per tand