LIGTE TANDEM

Lig maar doeltreffend

 

Die AgriCAD se ligte tandem bied die boer ’n bekostigbare grondvoorbereidingsoplossing.
Spesifiek ontwikkel om aan die Suid Afrikaanse boer se behoeftes te voldoen. Die dis het ses en dertig 26 duim skottels wat ‘n 4.2 meter snywydte tot gevolg het. Die ligte tandem het die volgende praktiese voordele:

 

  • Slegs 76 tot 90 kW benodig
  • Eenvormige bewerking oor totale snywydte – geen maanhaar a.g.v dubbelskaar in die middel
  • Vervangbare, verstelbare skrapers en skraperarms
  • Vierdubbele geseëlde swaardienslaers
  • 38 mm ronde skottel-aste
  • Modulêre ontwerp wat sweissamestellings vervangbaar maak
  • Afsonderlike skottel-aste per balk om vervanging te vergemaklik