KUNSMISSTROOIER REEKS

Strooi meer ekonomies

 

AgriCAD se plaaslik vervaardigde presisie kunsmisstrooier bied met sy robuuste ontwerp vir die boer verskeie ekonomiese voordele om suksesvol te boer in die harde Afrika omstandighede.

Kapasiteit van: 4000 liter – KS400 en 2700 liter – KS270
Alhoewel strooikapasiteit spoed afhanklik is, kan die AgriCAD strooier eweredig strooi met ‘n spoed van 8 – 12 km/h en 100 – 800 kg/ha lewer.

Verstelbare strooiwydte; tot 36 m wyd.

Hidroliese werking met seksie beheer en veranderlike toediening.
‘n Strooi hoogte van 800 mm tot 1200 mm is moontlik.

 

  • ISOBUS & RTK funksionaliteit
  • Seil om kunsmis te beskerm
  • Opvoubare toegansleertjie
  • Weegstelsel opsioneel
  • Gemaklike praktiese aanhakhoogte
  • Opvoubare bergingsstaanpote

Beter gewigsverspreiding op driepunt vergemaklik strooi operasie. Beter gewigsverspreiding op driepunt vergemaklik strooi operasie. (Impak tydens ry duidelik waarneembaar.)

Onderhoud:

 

  • Lae onderhoudskoste 
  • Werkende dele maklik bereikbaar