KRATWA

Lekker laai in die land

 

Die AgriCAD 6 ton kratwa bied die boer ’n optimale vervoeroplossing om groente vanaf die lande te vervoer. Die AgriCAD 6 ton kratwa bied die boer ’n optimale vervoeroplossing om groente vanaf die lande te vervoer. Spesifiek ontwikkel om aan die Suid Afrikaanse boer se behoeftes te voldoen. Die CW008 bied die volgende praktiese voordele:

  • Hak-en wiel-hoogteverstelling om optimale dekhoogte te verseker
  • Laagste moontlike dekhoogte om laai te vergemaklik, sonder om kosbare produkte onder sleepwa te beskadig
  • Modulêre ontwerp wat sweissamestellings vervangbaar maak
  • Opsionele “Headboard” en valkante

Eienskappe

 

  • 4 ton loonvrag
  • 8 kratte
  • As (stubb axle) het grondvryhoogte van 0,64 m
  • 1,8 m wyd om spoorwydte vir meeste gewasse te akkommodeer