BEDDING-GELYKMAKER

Rond saadbeddings spoedig af

Hierdie handige implement (RL356) bespoedig die gelykmaak van groente saadbeddings en rond dit af.  Werkspoed en eenvoudige werking maak dit ‘n moet op elke groenteplaas.


Eienskappe

  • 5 m werkswydte
  • 1200 kg op die driepunt