BEDDINGMAKER

‘n Moet op elke groenteplaas

 

 

Die AgriCAD beddingmaker (RM318) maak 3 x 1,85 m plantbeddings op ‘n slag. Die eenvoudige werking maak dit ‘n moet op elke groenteplaas.

 

Eienskappe

 

  • 5,5 m werkswydte
  •  1975 kg op die driepunt
  • Trekkergroote 92 kW