TANDEM REEKS

Bekostigbare grondvoorbereiding

 

Die AgriCAD swaardiens tandem-reeks bied die boer ’n bekostigbare grondvoorbereidingsoplossing.
Spesifiek ontwikkel om aan die Suid Afrikaanse boer se behoeftes te voldoen. Die reeks van 52 tot 96 skottels bied die volgende praktiese voordele:

 

  • Eenvormige bewerking oor totale snywydte – geen maanhaar a.g.v dubbelskaar in die middel
  • Vervangbare, verstelbare skrapers en skraperarms
  • Vierdubbele geseëlde swaardienslaers
  • 28 duim en 8 mm dik swaardiens skottels
  • 45 mm ronde skottel-aste
  • Modulêre ontwerp wat sweissamestellings vervangbaar maak
  • AgriCAD sluitstelsel op skottel-aste
  • Afsonderlike skottel-aste per balk om vervanging te vergemaklik
  • Meganiese sluitpen op vlerke vir veilige vervoer