DISTE REEKS

Bekostigbare grondvoorbereiding

 

Die AgriCAD swaardiens diste reeks bied die boer ’n bekostigbare grondvoorbereidings oplossing. Spesifiek ontwikkel om aan die Suid-Afrikaanse boer se behoeftes te voldoen.

Beskikbaar in 24 tot 52 skottels.

Die diste reeks bied verskeie praktiese voordele:

  • Modulere ontwerp wat sweis samestellings vervangbaar maak
  • Vervangbare, verstelbare skrapers
  • 95 kg tot 120 kg gewig per skottel
  • Vierdubbel geseëlde swaardiens laers
  • 28”, 8 mm dik skottels
  • Hidrouliese hysmeganisme
  • Verstelbare snyhoeke